TG
Tina G

1 reviews | Active since Feb 2012

18 Dec 2024, 15:28

Goeie diens in Afrikaans

Afriskuld en Finfix Goeie diens en hulle verduidelik en help in Afrikaans, wat dit nog makliker maak. Ek stel dit gerus voor vir ander wat verdrink in skuld. Baie dankie Afriskuld en FinFix dat julle my las ligter gemaak het!

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply18 Dec 2024, 15:30
Official
Goeie dag Tina

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n goeie resensie te los.

Geseënde Feestyd.
Die FinFix Span