WvdB
Wilna van der Berg

1 reviews | Active since Jul 2013

10 Sept 2025, 12:12

Goeie diens

Ek het onlangs uitstekende diens van Chene Pretorius by Finfix ontvang en wil graag my waardering uitspreek. Van die eerste oomblik af was die personeel professioneel, vriendelik en baie behulpsaam. Hulle het my vinnig en effektief gehelp, alles duidelik verduidelik en seker gemaak ek is tevrede met die oplossing. Dit is selde dat ’n mens só ’n hoë vlak van diens ervaar – ek kan Finfix met groot vrymoedigheid aanbeveel aan enigiemand wat betroubare en kwaliteit diens soek.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply10 Sept 2025, 12:19
Official
Hi Wilna 

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Chene en die span het vir jou uitstekende diens gelewer. Ons deel dit graag met die res van die span. 

Vriendelike Groete
FinFix Span