MR
Maritza R
1 reviews | Active since Jan 2019
01 Oct 2024, 11:25
GATVOL VERBY!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek het die 22ste Mei my dokumente gestuur en daar het 'n vrou dit kom haal ook, Hulle reken ek moet nou 'n nuwe hofdatum kry omrede ek my hof datum gemis het omdat my dokumente nie ontvang was nie, Ek het dit seker nou al vir 4 mense verduidelik maar hulle vee hulle af aan my, Vanoggend kry ek 'n "NON-COPERATION RISK LETTER" om te se as ek nie my goed kom aflewer nie dat hulle Legal Action gaan vat en my aplikasie gaan kanseleer, Ek is so gatvol ek kan dit nie beskryf nie
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)FinFix's replyOfficial
01 Oct 2024, 12:07Hi Maritza,
Dankie dat u die onder ons aandag gebring het, ons gaan dadelik ondersoek instel en u terugvoer gee.
Vriendelike Groete,
FinFix Span

FinFix's reply01 Oct 2024, 12:07
Official
Hi Maritza,
Dankie dat u die onder ons aandag gebring het, ons gaan dadelik ondersoek instel en u terugvoer gee.
Vriendelike Groete,
FinFix Span
Dankie dat u die onder ons aandag gebring het, ons gaan dadelik ondersoek instel en u terugvoer gee.
Vriendelike Groete,
FinFix Span
FinFix's replyOfficial
02 Oct 2024, 09:21Hi Maritza,
Ons kantoor probeer ****ak met u maak maar kom nie deur nie. Kan u asseblief laat weet watter tyd gepas vir u sal wees om te kan s***el, ons het in tussen vir u 'n e-pos deurgestuur.
Vriendelike Groete,
FinFix Span
Ons kantoor probeer ****ak met u maak maar kom nie deur nie. Kan u asseblief laat weet watter tyd gepas vir u sal wees om te kan s***el, ons het in tussen vir u 'n e-pos deurgestuur.
Vriendelike Groete,
FinFix Span
FinFix's reply02 Oct 2024, 09:21