H
Heidi

1 reviews | Active since Mar 2023

28 Mar 2023, 08:00

FinFix was baie hulp...

FinFix was baie hulp waardig Die proses was baie vinnig en seep glad Baie dankie FinFix Heidi Smit

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply28 Mar 2023, 08:16
Official
Dagsê Heidi, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. 

Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!