OD
Olivia D

1 reviews | Active since Dec 2024

23 Dec 2024, 10:44

Finfix uitstekende diens

Finfix en Afriskuld was van die begin af so professioneel en hulpvaardig met advies. Al die konsultante waarmee ek gewerk het was so vriendelik en altyd behulpsaam. As hulle sê hulle ****ak jou terug dan doen hulle dit. Dit het werklik baie druk van my afgevat dat ek nou nie direk met die skuldeisers hoef te werk nie want as een van hulle jou dalk ****ak verwys jy hulle net na Finfix toe en hulle werk direk met hulle. Baie dankie Finfix vir al julle hulp en harde werk.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply23 Dec 2024, 12:09
Official
Goeie dag Olivia
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n goeie resensie te los. Ons waardeer dit opreg.
Geseënde Feestyd.
Die FinFix Span