GG
Gilroy G

1 reviews | Active since Dec 2025

12 Dec 2025, 12:21

FINFIX TOP 1!

Goeie dag FinFix

Ek wil net graag my ervaring deel met julle in hierdie proses. Ongelooflike Kliëntediens , het geen gehuiwer om julle te ****ak oor enige iets nie. Ek sal enige tyd iemand ander na julle toe aanbeveel. Wil graag baie dankie sê aan die volgende aan Kiana , Roshandré , Armand , Schanri wat in ****ak met my gekom deur die proses!

FinFix het my gehelp!

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply12 Dec 2025, 12:37
Official
Hi Gilroy,

Baie dankie vir jou 5-Ster resensie. Ons is baie bly om te hoor jy het ongelooflike klientediens ontvang vanaf die span. Ons deel graag jou resensie met elkeen.

Vriendelike Groete,
FinFix Span

Best regards,