EM
Erika M

1 reviews | Active since Jan 2017

24 Feb 2022, 10:29

FinFix stap pad saam jou, ekstra myl of tien!

Hierdie mense stap 'n pad saam jou. Dankie vir die ekstra myl of tien wat julle bereid was om saam my te stap, met 'n instansie wat my baie probleme gegee het. Ek kan met alle eerlikheid FinFix aanbeveel, so behulpsaam, professioneel, vriendelik, elkeen by FinFix, julle is ongelooflik, BAIE DANKIE ☺

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply24 Feb 2022, 11:11
Official
Hi Erika, thank you for taking the time to review our service! Have a great day.