OV
Odette V
1 reviews | Active since Dec 2024
17 Dec 2024, 15:58
Finfix span gee mens gemoedsrus
Die beste diens ooit. Emile was so geduldig en het als mooi aan my verduidelik. Die res van die span het uit hulle pad gegaan om Al die krediteure in die hande te kry. Dankie finfix span, julle is by verre die beste
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
17 Dec 2024, 16:16Hi Odette
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sal dit met Emile en die res van die span deel.
Veilig wees hierdie Fees tydperk.
Vriendlike Groete
Die FinFix - Span
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sal dit met Emile en die res van die span deel.
Veilig wees hierdie Fees tydperk.
Vriendlike Groete
Die FinFix - Span
FinFix's reply17 Dec 2024, 16:16
Official
Hi Odette