RK
Rikus K
1 reviews | Active since May 2019
28 Nov 2025, 15:12
Finfix review- Chene Pretorius
Baie dankie Chene Pretorius vir die PUIK diens wat jy aan my gegee het. Jy het my gerus gestel met konkrete bewyse en kon al my vrae beantwoord met gemak.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
28 Nov 2025, 16:15Hi Rikus
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly dat Chene het jou mooi gehelp.Ons deel dit met die res van die span.
Vriendelike Groete,
FinFix Span

FinFix's reply28 Nov 2025, 16:15
Official
Hi Rikus