EB
Elsa B

1 reviews | Active since Feb 2023

17 Jun 2025, 14:56

FINFIX DIENS IS UITSTEKEND

ek wil dankie se vir Armand en al die mensies by finxix wat so profesioneel en opeg is. Ons waar deer dit baie en die vinnige diens wat ons gekry het. ek sal enige persoon na julle verwys want julle diens is 100 persent. Baie baie dankie Elsa

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply17 Jun 2025, 14:59
Official
Hi Elsa 

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly jy het goeie diens gekry van Armand en die span. Ons deel dit graag. 

Vriendelike Groete,
FinFix Span