CV
Chrisune V

1 reviews | Active since Mar 2022

08 Mar 2022, 10:42

FinFix - dié probleem oplosser van formaat!

Dit is wel 'n lang proses maar te danke aan die wonderlike dienslewering het dit vinniger gevoel. Daar is nooit van my kant af gekommunikeer om op hoogte te bly nie want daar was deur die hele proses konstante kommunikasie van FinFix se kant af. Hulle het my deur alles boonop só gemaklik laat voel. #ProFinFixFan

0
Replies (2)
FinFix
FinFix's reply08 Mar 2022, 10:56
Official
Hi Chrisune, thank you for taking the time to review our service! Have a great day.

FinFix
FinFix's reply08 Mar 2022, 10:57
Official
Hi Chrisune, thank you for taking the time to review our service! Have a great day.