RT
Rina T
1 reviews | Active since Jul 2025
03 Jul 2025, 10:35
FINFIX - DIE BESTE EN MAKLIKSTE MANIER OM SKULDVRY TE KOM
Toe ek regtig in die moeilikheid was en nie meer 'n weg uitgesien het nie het die vriendelike personeel van FinFix my raad gegee oor wat my te doen staan om uit die skuld te kom. Dit was maklik en eenvoudig en hul het my elke stap bygestaan. Ek staan op die punt om my laaste paaiement te betaal en wil net vir die personeel van FinFix, veral nou vir Alex Moulder baie dankie sê vir jul hulp deur die afbetalingsproses. Ek kan nou skuldvry die toekoms ingaan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
03 Jul 2025, 11:51Hi Rina
Baie dankie vir die vir die resensie. Ons is so bly ons kon jou help deur hierdie proses. Ons deel dit graag met Alex en die span.
Vriendelike Groete,
FinFix Span
Baie dankie vir die vir die resensie. Ons is so bly ons kon jou help deur hierdie proses. Ons deel dit graag met Alex en die span.
Vriendelike Groete,
FinFix Span
FinFix's reply03 Jul 2025, 11:51
Official
Hi Rina