AP
Anne-Marie Paton
1 reviews | Active since Jul 2022
10 Feb 2026, 12:56
Finfix Dept Review
Baie dankie vir FinFix. Hulle streef voortdurend daarna om hulle diens te verbeter, en u kliente diens is puik as jy n probleem het. Elke vraag gee hulle terugvoer en dit is van onskatbare waarde. Ek het hierdie proses gevolg en nie een dag n probleem gehad van n Rekening nie. Ek hoop nie ek hoef ooit weer Dept Review te gebruik nie, maar as ek moes sou dit defnitief weer Finfix wees. Ek is skuld vry. Dit voel wonderlik. Dankie Finfix.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
10 Feb 2026, 13:26Baie dankie vir jou pragtige 5-ster resensie, Anne-Marie!
Ons waardeer jou terugvoer opreg en is baie bly om te hoor dat jy deur die hele proses puik kliëntediens en duidelike terugvoer ontvang het.
Groot geluk dat jy nou skuldvry is, dit is ’n wonderlike mylpaal! Dankie vir jou vertroue in FinFix. Ons wens jou alle voorspoed vorentoe.Vriendelike groete,
Die FinFix Span

Best regards,
FinFix's reply10 Feb 2026, 13:26
Official
Baie dankie vir jou pragtige 5-ster resensie, Anne-Marie!