CVdB
Christina Van den Berg
1 reviews | Active since Apr 2011
05 Jan 2026, 14:32
Finfix
Ek wil net vir Alexander Moulder baie dankie sê vir die puik diens. Vir almal met wie ek ook gepraat het dankie julle het ons fantasties bygestaan om al ons skuld aftebetaal.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
05 Jan 2026, 21:24Hi Christina,
Vreeslik dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Alex het puik diens gelewer vir jou en goeie bystand gegee. Ons deel dit graag met die span.
Vriendelike Groete,
FinFix Span

FinFix's reply05 Jan 2026, 21:24
Official
Hi Christina,