LM
Louis M

1 reviews | Active since Nov 2023

17 Dec 2024, 09:31

Finfix

My lewe is drasties verander n jaar terug, na ek deel vandie AfriSkuld familie geword het. Ek noem hulle almal familie want hulle behandel my soos family. Professional, maandelikse state, vriendelike hulp. 5 ster is te min, maar beteken vir my baie. Baie dankie waardeer dit opreg wat julle in my lewe doesn't

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply17 Dec 2024, 09:32
Official
Thank you for reviewing our service! Happy Holidays.