EC
Elisma C
1 reviews | Active since Jul 2022
21 Jul 2022, 12:37
FinFix
Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle het alles rakende hul produk mooi en duidelik verduidelik en ook vrae met gemak beantwoord.
Dit was ook vir my as klient baie gerusstellend om my huidige situasie in Afrikaans te verduidelik en hanteer te word. Ek het dit baie waardeer.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
21 Jul 2022, 12:39Hi Elisma Claassen, thank you for taking the time to review our service! Have a great day.
FinFix's reply21 Jul 2022, 12:39
Official
Hi Elisma Claassen, thank you for taking the time to review our service! Have a great day.
