AR
Anandi R
1 reviews | Active since Feb 2015
05 Jun 2026, 13:00
Fantastiese en vriendelike hulp en bystand
Baie dankie Willem Bester vir jou vriendelike hulp en bystand deur die proses en om my gerus te stel. Jy het my so mooi gehelp en ek waardeer jou opvolg oproep net om weer gerus te stel en alles mooi te verduidelik. Jy is 'n wonderlike mens en 'n groot aanwins vir FinFix. Dankie vir julle hele span wat my al van die begin af so mooi help met elke vraag en bekommernis wat ek het. Julle is wonderlike span en dankie dat julle my so mooi help deur 'n tyd wat maar altyd moeilik en stressvol is vir 'n mens. Ek waardeer julle almal.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
05 Jun 2026, 22:31Hi, Anandi
Baie dankie vir die fantastiese resensie! Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel en ook spesifiek erkenning gee aan Willem.
Ons deel graag jou terugvoer met hom en die span.
Dankie vir jou vertroue in ons.
Vriendelike groete,
Die FinFix Span.

FinFix's reply05 Jun 2026, 22:31
Official
Hi, Anandi