MW
Marguerite W

1 reviews | Active since Mar 2022

22 Jul 2025, 13:30

Excellent service

Roshandre is 'n baie vriendelike, behulpsame persoon. Ek sal haar verseker vol punte gee. Dankie

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply22 Jul 2025, 14:37
Official
Hi Marguerite

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Roshandre het jou mooi gehelp met vriendelike en behulpsame diens. Ons deel dit met die span. 

Vriendelike Groete,
FinFix Span