EM
Erika M
1 reviews | Active since Jan 2017
19 Aug 2021, 07:46
DirectAxis
Hoekom APPROVED hierdie firma nie reëlings wat FinFix met hulle probeer maak rakende my Persoonlike lening nie? Hoekom my elke dag bel, en sms'e stuur, hoekom? Ek is sedert Junie by FinFix, omdat ek nie meer kop bo water kon hou. Laaste betaling wat wel gemaak is vanaf my kant was Junie 2021, ek was onder die indruk dat FinFix wel betalings vir Julie & Augustus al gemaak het?
DirectAxis, ****ak asb FinFix, aangesien hulle my betalings wel ontvang het om my krediteure te betaal.
Helpful (0)
Replies (6)0
Replies (6)FinFix's replyOfficial
19 Aug 2021, 08:04Hi Erika Moolman, thank you for taking the time to review our service! Have a great day.
FinFix's reply19 Aug 2021, 08:04
Official
Hi Erika Moolman, thank you for taking the time to review our service! Have a great day.
EM
Erika M's updateReviewer Update
19 Aug 2021, 08:29FinFix, julle almal, is puik, en probeer julle bes, maar lyk my DirectAxis wil mens "opdraende" gee, baie dankie vir elke oproep, boodskap van julle kant af, ek waardeer julle opreg, julle is voorwaar puik, is net hierdie DirectAxis gee my nou "slegte dae" maar julle is wragtig op die bol, en help sover en waar julle kan, voel al soos familie ☺
EM
Erika M's update19 Aug 2021, 08:29
Reviewer Update
FinFix, julle almal, is puik, en probeer julle bes, maar lyk my DirectAxis wil mens "opdraende" gee, baie dankie vir elke oproep, boodskap van julle kant af, ek waardeer julle opreg, julle is voorwaar puik, is net hierdie DirectAxis gee my nou "slegte dae" maar julle is wragtig op die bol, en help sover en waar julle kan, voel al soos familie ☺
FinFix's replyOfficial
19 Aug 2021, 08:31Hi Erika, thank you for taking the time to review our service! Have a great day.
FinFix's reply19 Aug 2021, 08:31
Official
Hi Erika, thank you for taking the time to review our service! Have a great day.
FinFix's replyOfficial
19 Aug 2021, 09:18Goeiedag Erika, ons kyk vir jou wat ons kan doen oor Direct Axis
FinFix's reply19 Aug 2021, 09:18
Official
Goeiedag Erika, ons kyk vir jou wat ons kan doen oor Direct Axis
EM
Erika M's updateReviewer Update
19 Aug 2021, 09:26Baie dankie ☺ julle is awesome span!!
EM
Erika M's update19 Aug 2021, 09:26
Reviewer Update
Baie dankie ☺ julle is awesome span!!
FinFix's replyOfficial
19 Aug 2021, 09:29Hi Erika, thank you for taking the time to review our service! Have a great day.
FinFix's reply19 Aug 2021, 09:29
Official
Hi Erika, thank you for taking the time to review our service! Have a great day.
