MZ
Maryke Z
1 reviews | Active since Jan 2011
18 Sept 2025, 15:05
Diens wat jou regtig gemaklik laat voel
Ek wil graag vir Juan-Marie en Marlize by Afriskuld/FinFix ’n groot dankie sê vir hul ongelooflike diens. Hulle verduidelik elke stap met soveel geduld en maak seker dat ’n mens alles mooi verstaan. Wat my die meeste byval, is hoe gemaklik en gerus hulle my laat voel het – niks was ooit te veel moeite vir hulle nie.
Hulle is professioneel, vriendelik en regtig passievol oor wat hulle doen. Ek kan hulle diens met my hele hart aanbeveel!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
18 Sept 2025, 16:17Hi Maryke
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly Juan-Marie en Marlize het jou mooi gehelp. Ons deel dit graag met die span.
Vriendelike Groete,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly Juan-Marie en Marlize het jou mooi gehelp. Ons deel dit graag met die span.
Vriendelike Groete,
FinFix's reply18 Sept 2025, 16:17
Official
Hi Maryke