GW
Gerrit W

1 reviews | Active since Jun 2021

17 Dec 2024, 09:28

Die toekoms lyk weer positief!

Goeie dag.

Ek Wil net sê dat Finfix baie gehelp het met my skuld en dat sover, alles uitgesorteer word wat opduik. Ek het 'n probleem gehad met een van my rekeninge en Finfix se personeel het dit goed hanteer en terug voering gegee.

Baie dankie vir julle hulp en die oor minder as 6 maande is alles afgehandel. Baie dankie vir die pad wat julle saam my stap en dankie vir al die hulp wanneer ek gebel het.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply17 Dec 2024, 09:31
Official
 Thank you for reviewing our service! Happy Holidays.