NZ
Nathan Z

1 reviews | Active since Dec 2024

17 Dec 2024, 09:51

Definitiewe aanbeveling

Sal FinFix definitief aanbeveel. Na ń paar maande was dit reeds moontlik om een van ons kaarte af te betaal omrede ons beheer gevat het van ons finansies. Hulle diens wanneer ons vrae het en iets wil aanpas is baie vinnig en hulle is baie behulpsaam en vriendelik.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply17 Dec 2024, 09:53
Official
Thank you for taking the time to review our service! Happy Holidays.

Best regards,