HR
Hydi R
1 reviews | Active since Jan 2023
20 Feb 2024, 11:51
Debt review
Robyn Diedericks is 'n engel uit die hemel. Proses mooi verduidelik. Vriendelik deurentyd. Ek het uiteindelik peace of mind na maande se stres. Beveel FinFix verseker aan. Hulp in Afrikaans - bobaas!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
20 Feb 2024, 12:09Goeiedag Hydi,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons die lieflike resensie te skryf. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring het met Robyn en ons span.
Ons wens vir u 'n voorspoedige nuwe jaar.
FinFix Span

FinFix's reply20 Feb 2024, 12:09
Official
Goeiedag Hydi,