MJvR
Monice Jansen van Rensburg

1 reviews | Active since Jun 2020

11 Nov 2025, 08:33

Dankie vir die goeie diens Alex Moulder!

Ek wil net graag vir Alex Moulder van FinFix bedank vir sy goeie diens en spoedige terugvoer. Dankie dat jy my heeltyd op hoogte gehou het met al my reelings, afbetalings en aflos briewe. Jy het beslis die extra myl gegaan! Dit word opreg waardeer!

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply11 Nov 2025, 08:39
Official
Hi Monice

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Alex het goeie en spoedige diens gelewer. Ons deel dit graag met die span. 

Vriendelike Groete,
FinFix Span