HV
Helen V
1 reviews | Active since Oct 2014
06 Mar 2024, 12:20
Dankie dankie aan Ro...
Dankie dankie aan Robyn wat my so gehelp het....al die onmoontlike ure en oor naweke....syt uit haar pad gegaan om my te help en al my duisend vrae te beantwoord. Dankie vir jul puik diens Afriskuld
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
06 Mar 2024, 13:58Goeiedag Helen,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons die lieflike resensie te skryf. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring het met Robyn en ons span.
Ons wens vir u 'n voorspoedige nuwe jaar.
FinFix Span

FinFix's reply06 Mar 2024, 13:58
Official
Goeiedag Helen,