CB
C B

1 reviews | Active since Jul 2025

17 Jul 2025, 15:54

Dankie

Baie dankie aan Biëtca van Jaarsveld vir haar vinnige en puik diens! Sy was vriendelik, behulpsaam en het alles vinnig reggekry. Ek waardeer dit baie!

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply17 Jul 2025, 16:36
Official
Hi Charmaine

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Biëtca het vir jou vinnige en puik diens gelewer. Ons deel die boodskap met die span. 

Vriendelike Groete,
FinFix Span