MG
Mary-Ann Groenewald

1 reviews | Active since Aug 2014

17 Mar 2022, 13:27

BESTE DIENS OOIT!!!!

Die mees vriendelikste mense wat bereid is om te help al moet hulle 2 of 3 keer verduidelik. Ek het nog nooit in my lewe sulke goeie diens gekry nie, en dit kan baie eerlik noem. Ek is baie tevrede met die flink diens. Julle is tops... As ek een persoon kan uitsonder is die Berenice. Sy het van dag 1 af my met soveel geduld en ondersteuning gehelp saam met haar span. Julle is werklik baie goeie mense!!!!!

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply17 Mar 2022, 14:57
Official
Hi, thank you for taking the time to review our service! Have a great day.