VV
Vicky V

1 reviews | Active since Apr 2023

11 Apr 2023, 09:45

Beste diens ontvang, het geen probleme gehad nie en wanneer ek 'n vraag gehad het, het hulle binne minute geantwoord

Beste diens ontvang, het geen probleme gehad nie en wanneer ek 'n vraag gehad het, het hulle binne minute geantwoord. Ek is baie beïndruk en sal hul dienste vir enige iemand aanbeveel.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply11 Apr 2023, 12:21
Official
Dagsê Vicky, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. 

Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!