AK
Annetjie K

1 reviews | Active since Oct 2025

15 Oct 2025, 10:08

Best service

Christo Dreyer van Finfix,ek wil U net bedank vir die goeie ,vinnige en flinke diens wat U aan ons gelewer het.Finfix is bevoorreg om so ñ goeie werker te hê.Mnr en Mev.Koekemoer.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply15 Oct 2025, 11:11
Official
Hi Annetjie, 

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Christo en die span het jou mooi gehelp met goeie, vinnige enflink diens. 

Vriendelike Groete,
FinFix Span