HCJN
Hermina Christina Johanna Naude

1 reviews | Active since Nov 2021

29 Nov 2021, 12:34

belinda naude

chane en christine is absoluut baie hulpvaardig en het alles verduidelik wat ek nie verstaan het nie, hul vriendelikheid is fantasties, dankie vir die hulp julle twee julle is awesome verby.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply29 Nov 2021, 12:37
Official
Hi Hermina, thank you for taking the time to review our service! Have a great day.