VL
Vanessa L

1 reviews | Active since Jun 2025

04 Jul 2025, 13:14

Baie tevrede

Liewe Biëtca

Dankie dat jy in minder as 10 minute my ge-antwoord het per epos en dat ek nou meer gerus voel. Jy is vriendelik en vinnig, ek waardeer dit onsettend baie.

Lekker dag, Vannessa

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply04 Jul 2025, 13:33
Official
Hi Vanessa

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly Biëtca het jou mooi gehelp met vinnige diens. 

Vriendelike Groete,
FinFix Span