Ll
Lizelle lizelle.mays

1 reviews | Active since Feb 2024

08 Jul 2025, 10:54

Baie dankie vir die fantastiese vinnige diens van Shannon

Ek het my gewone ****ak persoon ’n WhatsApp gestuur, en sy het my boodskap aangestuur na Shannon van Finfix. Binne minder as 10 minute het Shannon my vraag beantwoord en my dadelik gerusgestel. Rerig uitstekende diens – ek waardeer dit opreg

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply08 Jul 2025, 11:14
Official
Hi Lizelle 

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly Shannon en die span het jou mooi gehelp. Ons is bly jy het uitstekende diens ontvang. 

Vriendelike Groete,
FinFix Span