CJ
Cornele J

1 reviews | Active since Jan 2017

14 Aug 2023, 17:20

Baie dankie Talita vir al jou hulp, vriendelikheid en professionele diens

Baie dankie Talita vir al jou hulp, vriendelikheid en professionele diens. Al my vrae is beantwoord en met gerus kan ek se dit voel soos n berg van my skouers af. Baie dankie.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply14 Aug 2023, 20:39
Official
 
Goeiedag Cornele J, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf! 
 
Ons is bly om te hoor van u positiewe ervaring en wens jou 'n wonderlike dag toe.