JG
Juanita G

1 reviews | Active since Oct 2024

05 Aug 2025, 11:23

Baie dankie aan Finfix!

Ek is opreg dankbaar vir julle ongelooflike ondersteuning en deurlopende kommunikasie regdeur die hele proses. Julle was elke stap van die pad betrokke en het my altyd op hoogte gehou. Dit het die hele ervaring soveel makliker en meer gerusstellend gemaak. Ek waardeer julle toewyding en professionele diens opreg. Baie dankie, Finfix!

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply05 Aug 2025, 11:51
Official
Hi Juanita

Baie dankie vir jou mooi resensie. Baie geluk dat jy klaar is met die proses en dat jy finansiële vryheid weer bereik het. Ons is bly ons kon jou help met hierdie proses. 

Vriendelike Groete, 
FinFix Span