H
Hanré

1 reviews | Active since Apr 2023

11 Apr 2023, 09:40

Baie behulpsaam en p...

Baie behulpsaam en professioneel...En verduidelik dat mens mooi verstaan👌🏻👍🏻💯

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply11 Apr 2023, 12:27
Official
Dagsê Hanré, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. 

Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!