IC
Ivor C

1 reviews | Active since Jul 2016

24 Jun 2025, 10:47

Baie behulpsaam

Baie goeie en behulpsame maatskappy en doen regtig baie moeite om n mens te help en by testaan as daar probleme opduik. Dankie van n familie wat regtig die hulp nodig het waardeer ons regtig alles wat julle doen.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply24 Jun 2025, 12:10
Official
Hi Ivor

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly ons kan help. Ons deel jou boodskap met die span. 

Vriendelike Groete, 
FinFix Span