PB
Piere B
1 reviews | Active since Aug 2025
27 Aug 2025, 20:21
Baie Behulpsaam
Baie dankie aan FinFix vir hul vriendelike en professionele diens. Nikki het als mooi verduidelik en kry vinnige en behulpsame terugvoer van haar. Ek voel regtig ek kan hulle vertrou en beveel hulle met vrymoedigheid aan!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
27 Aug 2025, 20:51Hi Piere
Baie dankie vit die 5 ster resensie. Ons is so bly Nikki en die span het jou mooi gehelp. Dankie vir jou vertroue!
Vriendelike Groete,
FInFix Span

FinFix's reply27 Aug 2025, 20:51
Official
Hi Piere