FVDM
Fanie Van Der Merwe

1 reviews | Active since Dec 2019

17 Jun 2024, 17:50

Bad Service from Afriskuld

Nie baie goeie diens nie. In die begin sal almal jou ****ak en die maan, Sterre en Som belowe. Maar soda hulle die 1ste betaling ontvang het, dan is daar geen ****ak/kommunikasie nie

0
Replies (3)
FinFix
FinFix's reply18 Jun 2024, 08:40
Official
Hi Fanie,

Dankie dat u hierdie onder ons aandag gebring het. Ons vat hierdie ernstig op en ****ak jou binnekort om dit uit te sorteer.

Dankie!
FinFix Span
FVDM
Fanie Van Der Merwe's update18 Jun 2024, 12:46
Reviewer Update
Baie dankie Afriskuld vir die vinnige terugvoer. Dit word opreg waardeer. Die kwaliteit van die terugcoer was uitstekend. Weereens baie dankie.
FinFix
FinFix's reply18 Jun 2024, 14:02
Official
Hi Fanie,

Dankie en ons is baie bly ons kon dit gou uitsorteer.

Vriendelike Groete,
FinFix Span