JW
Jennifer W
1 reviews | Active since Oct 2025
18 Aug 2026, 16:19
Awesome diens
Finfix het my vreeslik baie gehelp sonder julle sou ek nooit my skuld kon af betaal nie. Julle is altyd Vriendelik en baie behulpsaam.
Dankie vir julle awesome diens
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
18 Aug 2026, 16:25Hi, Jennifer Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Ons is verheug om te hoor dat jy 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer jou terugvoer opreg, en dit motiveer ons span om voort te gaan om uitstekende diens te lewer. Vriendelike groete,Die FinFix Span.
FinFix's reply18 Aug 2026, 16:25
Official
Hi, Jennifer Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Ons is verheug om te hoor dat jy 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer jou terugvoer opreg, en dit motiveer ons span om voort te gaan om uitstekende diens te lewer. Vriendelike groete,Die FinFix Span.
