AP
Anne-Marie Paton

1 reviews | Active since Jul 2022

22 Dec 2024, 20:18

Anne-Marie Paton

Baie dankie aan Finfix en Finsave vir hulle wonderlike klieente diens deur die jare. Julle is regtig puik. Die manier waarop julle my gehelp het, hanteer het en bygestaan het hierdie laaste jaar is besonders. Baie Baie dankie. My lewe is sommer weer nuut en hanteerbaar. Mag al die personeel wat my bygestaan het hierdie Kersgety besonderlik geniet. Blessings vir elkeen van julle. God sëen aan elkeen van julle. Liefde Anne-Marie Paton

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply23 Dec 2024, 09:24
Official
Goeie dag Anne-Marie

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n goeie resensie te los. Hierdie is n besonderlike resensie en dit beteken baie vir ons en die tyd van die jaar. 

Geseënde Feestyd.
Die FinFix Span