CvdW
Christo van der Walt

1 reviews | Active since Nov 2022

17 Nov 2022, 12:45

Afriskuld beste diens

Finfix, Afriskuld is baie behulpsaam en vriendelik, baie goeie diens, ons was by debtbusters (baie slegte diens) voor ons oor geskuif het.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply17 Nov 2022, 12:48
Official
Hi Christo, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf! Lekker dag.

Best regards,