AJ
Amanda J

1 reviews | Active since May 2018

01 Oct 2020, 13:29

Uitstekende kliente diens van Chanté by Finesse Tydskrif

Chanté by Finesse Tydskrif is uitstekend! Sy het tot laat in die aand opgevolg oor 'n navraag wat ek en my vriending gehad het oor die Netgirls 2021 vaart nadat ons geboek het. Sy is vriendelik en so behulpsaam, jul kan trots wees om haar in jul span te hê! Ons is SUPER opgewonde oor die vaart!!

0
Replies (1)
Finesse Voelgoed Tydskrif
Finesse Voelgoed Tydskrif's reply01 Oct 2020, 13:55
Official
Vreeslik dankie vir jou terugvoer Amanda ????
Ons sal die boodskap oordra aan Chanté.

Ons sien uit om julle op die NetGirls 2021 boot te sien.