BO
Berdine O

1 reviews | Active since Nov 2020

30 Nov 2020, 20:58

Promosie - maar geen lewering van produk

Ek het my ma vir n moedersdag geskenk ingeskryf om die Finesse tydskrif te ontvang. Hulle het n promosie aangebied hiervoor. N paar weke na Moedersdag was dit vir my snaaks dat my ma nog nie dankie gese het daarvoor nie. Net om uit te vind sy het nog nooit so n tydskrif ontvang nie. N paar oproepe en emails later, het my ma n tydskrif ontvang. Dit was ook die eerste en die laaste tydskrif. Ek email toe weer die mense en tot op die stadium het ek nog geen terugvoer van hulle ontvang nie. UITERS SWAK DIENS. Wat ek as n verrassing vir my ma wou hou is nou n regte nagmerrie!

0
Replies (0)