JT
James T
1 reviews | Active since Nov 2013
22 May 2021, 12:30
IS FINESSE TYDSKRIF 'N ****?
Ek het ingeteken op die tydskrif en betaal, maar hulle laat weet hulle lewer nie by my adres af nie. Ek het vir hulle die adres van vriende, waar hulle aflewer, probeer stuur, maar hulle maak nie eposse op nie. Ek het probeer bel maar hulle antwoord nie! Hoop hierdie is ook weer 'n "****" nie?
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)