ML
Maria L

1 reviews | Active since Dec 2019

07 Mar 2020, 08:04

Flexi Lening nie Beskibaar

Ek was in die week deur n konsultant meegedeel dat.ek kwalifiseer vir mobiMoney R 1300 en vir n 6 Maande Flexi lening van tot R 3800 wat beskikbaar is as ek dit nodig het, vanoggend sien ek dat die opsie op my MobiMoney glad nie meer beskikbaar is nie ? 'n Konsultant het my Woensdag ge s***el om die Flexi lening te aktiveer maar ek het ge vra dat sy my n kans sal gee om te besluit watter bedrag ek sal benodig en ge vra dat sy my sou terug s***el, vandag het ek opgemerk dat die opsie vir n 6 maande flexi Lening glad nie meer beskikbaar is nie, nadat ek meegedeel was dat ek wel al twee tot my beskikking het ? Kan iemand my help aseblief ?

0
Replies (1)
Finchoice
Finchoice's reply09 Mar 2020, 12:48
Official
Good Day

Our records show that your query has been resolved. If not, please let us know so that we can fully resolve your query.

The finchoice team