MM
Maryke M

1 reviews | Active since Apr 2016

28 Feb 2015, 12:48

late payment

Verlede saterdag moes ek 10uur die aand n epos stuur oor wanneer pasiewe inkomate betaal word ****rak se 20ste van elke maand. Rob het geandwoord dit is die 20ste betaal bewys van betaling wya dit is eers 21 ste betaal. Desember is dit die 22ste betaal ook na epos gestuur ia januarie 20ste 22:30 ook na epos en nou februarie 21ste ook na epos. Daar is vir my gese dis my probleem om die aandele te verkoop ek kry nie die kapitaal terug nie . Maar julle betaal dan elke maand laat wat bankkoste is vir die debiet orders wat nie afgaan nie. Hoe werk dit en hoekom lieg julle op die epos en se betalings ia gesoen en dan is dit nie. Hoekom moet ek wat 50 000 bele het wat ek nooit gaan terug kry smeek vir my passiewe inkomste. Ek werk hard vir elke sent wat ek kry ongelukkig kan ek nie net geld so weggooi nie kan julle dan asseblief net julle deel van die ****rak na kom en betyds die passiewe inkomste betaal. Of vra ek as aandeelhouer te veel.

0
Replies (0)