1 reviews | Active since Mar 2014
Elke keer as ek by die hof in kom is daar ‘n ander problem. Ek het die eerste keer eers na 8:15 kon in gaan by die hof omdat hulle besig was om die vloere te was. Toe begin dit elke week se storie raak.
7Mei 2018 moes ek my laptop inboek, ek is met ‘n houding gevra om dit te doen en daar is vir my gewys wat die serial nommer is wat ek moet invul. Gister, selle laptop, toe ek die selle serial nommer wil inskryf was daar weer ‘n problem. Ek doen asseblief ‘n beroep op u om asseblief die sekuriteit op te skerp en nie laat die mense so op my skree nie. Ek sukkel om die bestuurder aan die hande te kry en hy antwoord nie my oproepe nie.
Ek gee u 24 uur van die tyd wat die epos gestuur is om my te ****ak en die saak reg te stel voor ek die video op sosiale platforms en so ook die koerant te plaas.
Kan ek asb n WHATSAPP nr kry waar ek die video kan aan stuur asb. ********** of **********
Ek mail die mense maar hulle kom nie terug na my toe nie nou weet ek hoe is die mense ek sal hulle nie gebruik nie dankie tog. My ma skree nie op my soos die ou op my skree nie.
Good day, we serve to confirm receipt of your enquiry and have escalated such through for investigation. You are welcome to liaise with us directly through ***. Regards
Best regards,
Good day, we serve to confirm receipt of your enquiry and have escalated such through for investigation. You are welcome to liaise with us directly through ***. Regards
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.