CB
Corne B

1 reviews | Active since Mar 2020

29 May 2023, 18:34

Fidelity guaurd nowhere in Sight

Sondag, 28 Mei 2023 was ek by die insident wat by FNB Ermelo gebeur het, waar n dame beroof was by die ATM, daar was geen sekuriteit in sig nie, hy het na die voorval daar aangekom, met die groceries, waarna hy ook sterk na alkohol gestink het. Ek het hom gevra waars jou foon, sodat ek die bestuurder kan s***el, sy woorde was, sy foon lé by Home Afairs op charge... my vraag is... wie word verantwoordelik gehou... sekerlik nie die bank nie... die sekuriteit is mos daar om ons mens te beskerm tee sulke gevalle... Fedlility, dis swak van julle.... ek hoop regtig julle vergoed die dame.

0
Replies (1)
Fidelity Security Services
Fidelity Security Services's reply30 May 2023, 16:07
Official
Dear Corne B

We thank you for bringing this to our attention. You will be contacted by our Social Media Officer as soon as possible to discuss further.       Kind regards
Fidelity-Adt

Best regards,