MO
Marisa O

1 reviews | Active since Nov 2024

17 Nov 2024, 16:50

DIENS EN KWALITEIT

JEZZIBEL R JY HET NAVRAE GERIG WAAROP EK JOU PROFESSIONEEL BEANTWOORD HET. HOEKOM PLAAS JY NIE DIE aanloop VAN ONS GESPREK NIE MAAR NET DIE GEDEELTE WAARIN EK JOU 'N VULGÊRE KLEIN VARK NOEM ? Jý weet wat op jou status was dat ek sò aanstootlik en skokkend gevind het en daarom so reageer het. Gaan gerus in op my fb page en vergewis jou van ware kliënte se opinies oor professionele diens en kwaliteit.

0
Replies (0)