RH
Reinette H

1 reviews | Active since Oct 2017

31 Oct 2017, 21:10

Absoluut onaanvaarbaar!!!

Om te begin; Daar is sprake van ******ering onder die kinders in Fichardtpark priemere skool en soos enige persoon met 'n gesonde verstand, het ek gaan ondersoek instel en wragtig toe by 'n vrou opgeeinding wat my vertel het dat die ******ering met haar 8jarige dogtertjie gebeur het. So om 'n lang storie kort te maak, ek was by onderwysers en die skool hoof... Almal weet van die saak, maar probeer so ver moontlik om dit toe te smeer. So nou dat ek my kind uit die skool haal, word my kind afgekraak en aan gerand. Op die 9 Oktober 2017 het fichardtpark priemere skool se skool hoof my gesien om te hoor hoekom ek my kind wil skuif na 'n ander skool, hy het dus vir my gesê hy sal die saak aanspreek en hanteer en dan terug kom na my toe... 13 Oktober 2017 het die hoof op my 8jarige seuntjie gaan skree (voor die klas) om te hoor of ek sy ma is, het hy 'n probleem met die skool of sy juffrou en wie die boelies is in die skool. Ek was van daar af weer ingeroep deur sy onderwyseres en vertel dat ek die kat aan die gat beet het en die fout van my lewe gaan maak om hom te skuif. 30 Oktober 2017 was daar vir my seuntjie gesê dat hulle bly is hy verlaat die skool en dat hy nooit weer moet terug kom nie. Vandag, 31 Oktober 2017 was my kind deur sy klas onderwyseres geslaan omdat hy 'n maatjie gegroet het op die stoep. My kind is besig soos enige normale seuntjie, dus is hy 'n top presteerder in sy graad en hy verdien nie hierdie behandeling nie. Wat staan ek nou te doen?

0
Replies (0)